Inligting

Kom staan saam in Afrikaans en geniet op 08 - 09 Junie 2018 die lekkerste Afrikaanse Musiekfees in Suid Afrika. Alles in Afrikaans, deur Afrikaners. Vír ons mense, déúr ons mense.

08 Junie 2018

MC: Dirk van der Westhuizen

Hekke word geopen om 17:00. Program sal later bekend gemaak word.

Juanita du Plessis, Kurt Darren en Arno Jordaan gaan feesgangers vermaak.

09 Junie 2018

MC: Sorina die Flooze en Henry Bruinette

Hekke word geopen om 10:00. Program sal later bekend gemaak word.

Riana Nel, Jay, Steve Hofmeyer, Karlien van Jaarsveld, Deon Groot, Juan Boucher, Dirk van der Westhuizen, Snotkop, Ricky Faber, Arno van der Hoff

Aanwysings na Fees


Fisiese Adres:
Fabu-Leux Wedding & Function Venue, H/V Zig Zag & Wit Weg. ( Ou Springs Tegniese Hoërskool se Sportsvelde )

GPS: 
26.2586 ◦ S, 28.4498 ◦ O

Vanaf JHB:

  • Volg die N17 Hoofweg tot by die R51/Wit Weg en neem die Springs/Nigel afrit.
  • Draai regs op die Nigel-Springs pad/Wit Weg/R51.
  • Ry aan vir omtrent 2.1km tot by die skool aan die linkerkant.

Vanaf Sasolburg:

  • Volg die R59 vir 18Km. 
  • Hou regs by die Sybrand Van Niekerk Fwy/R59 en ry aan vir 39km tot die pad met die N12 saam smelt. 
  • Vat die afrit na die N17 en ry aan vir 35km tot by die Springs/Nigel afrit.
  • Draai regs op die Nigel-Springs pad/Wit Weg/R51. 
  • Ry aan vir 2.1km tot by die skool.

Vanaf Secunda

  • Volg die N17 vir 73km tot by die Nigel-Springs pad/Wit Weg/R51.
  • Ry aan vir 2.1km tot by die skool.  
  • Gaan deur die hekke waar die Sekuriteits Wag is.  

Kaartjies & Navrae

Bespreek jou kaartjies vandag deur om ons te skakel op 076 928 6921 of besoek ons op Facebook.

Navrae:

info@afrisaamfees.co.za

kunstenaars@afrisaamfees.co.za

stalletjies@afrisaamfees.co.za

of skakel ons by 

076 928 6921.

Fees skop af in